Adres

Hieronder volg die adres vir AP Kerk Schweizer Reneke, asook ‘n adres “pin”

Kerk kantoor is oop van Maandae tot Vrydae.

Willem Koeglenberg is aan stuur van die Kantoor weekliks

Leeraar is Ds. Faan Visser

Vind ons op Google maps hier volg die aanwysings deur google maps.

Dienstye Sondae

10:00

Enige navrae kan by enige van die volgende persone vesoek word.

Leeraar – Ds. Faan Visser +27 72 342 4492

Skriba – Willem Koeglenberg +27 81 870 3857

Hoof Ouderling – Ennis Pieterse +27 83 290 4934